The HoutBay Hideaway Blog – HoutBay Luxury Retreat – Guest House. Holiday Accommodation in Hout Bay.


April 17, 2017

Vakansie Akkommodsie Hout Baai

Category: Uncategorized – admin – 6:31 am

Vakansie Akkommodsie Hout Baai, Kaap Stad

Hout Bay Hideaway is geleë in die perfekte omgewing – omring deur fynbos, palms, geelhout-, wilde olyf- en suurlemoenbome met asemrowende uitsigte oor berg, historiese vissershawe en bloue oseaan. Slegs 20 min vanaf die Kaapse middestad, bied die Hideaway luukse en privaat akkommodasie vir 9 persone.

Die 3 luukse suites en een woonstel is ruim toegerus met ekstra groot beddens en gemaklike leunstoele, antieke meubels en oorspronklike kuns en bied panoramiese uitsigte omraam deur manjefieke hout venters.

Toegang tot die wonderlike wild-groeiende tuin is onbeperk en ‘n besoek aan die rotse en grotte is ‘n moet! Daar is ook ‘n braai area en sonverwarmde, soutwater swembad beskikbaar vir die gebruik van gaste.

Maar die kersie op die koek, is die baie privaat, funksionele Victoriaanse bad onder die varings en bome! Voeg daarby ‘n glasie wyn en ‘n boek en dit word ‘n onvergeetlike bad-ervaring!

“Vir besoekers wat die maksimum privaatheid met die minimum steurnis verkies, is die Hout Bay Hideaway die perfekte keuse vir verblyf!”

Kamers:

Maak jouself tuis in goed toegeruste kamers wat versier is met flair en aandag aan die fynste detail. Turkse matte, gemaklike leunstoele, sybokhaar komberse en oorspronklike kuns is ‘n fees vir die oog en siel…..

  • Groot houtvensters met meranti luike bied asemrowende uitsigte oor oseaan, berge, baai en tuin.
  • Ekstra lengte koningsgrootte beddens  – dubbel of enkel met vars perkale linne
  • Groot, gemaklike leunstoele
  • Private dekke en prieële -  perfek vir ontbyt
  • Televisie met individuele sateliet ontvangs
  • CD/DVD spelers
  • Kamerjasse
  • Badhanddoeke en ook swemhanddoeke
  • Verhitte handdoekreëlings
  • Dakwaaiers
  • Veilige parkering
  • Elektroniese brandkas – groot genoeg vir ‘n skootrekenaar
  • Haardroërs
  • Eko vriendelike toiletware
  • Ondervloerse verhitting
  • Komplimentere Wi-Fi
  • Kombuisie (weggesteek)
  • Skoonmaakdienste
  • Wasgoed diens
  • Daaglikse koerante
  • Sondekke met enkel en dubbel hangmatte
  • Vervoer kan gereël word
  • Lughawe vervoer kan gereël word
  • Dokter op roep
  • 24-uur sekuriteit
Hout Bay Hideaway - vakansie akkomodasie Hout Baai, Kaapstad

 

Share

No Comments

No comments yet.

RSS feed for comments on this post.

Sorry, the comment form is closed at this time.